Besprekingsvorm

Termes en Voorwardes

Neem asb kennis dat ‘n 50% deposito van Totale Koste benodig word om optrede te bevestig. Betaling moet asb binne 14 dae vanaf datum van besprekingvorm geskied.

Die uitstaande balans is betaalbaar 7 dae voor datum van optrede.

Kansellasie fooi: Die 50% deposito word verbeur indien optrede gekanselleer word. Indien optrede binne 7 dae voor of op datum van optrede gekanselleer word, is volle bedrag van totale koste betaalbaar.

Bank Besonderhede

Bank:
Rekeninghouer:  
Tipe:  
Tak:  
Rek Nr:  
Tak Kode:  

Vir direkte navrae: 

James: +27 (0) 82 929 0454
Epos 

André: +27 (0) 76 104 5708
Epos